Guest Reviews

Thank you

We had a wonderful stay here, thank you!

Tonkin

Baie dankie

Ons het die verblyf op die plaas baie geniet - dit was baie lekker gewees.  Ons sal beslis weer by julle bly as ons daai kant toe kom.

Nina Erasmus